GBK BOOKS

Verfris en Genees Uself deur Meditasie

(Refresh and Heal Yourself through Meditation)



Die Inhoudsopgawe en beskrywing (in Afrikaans) van die boek / e-boek kan hieronder gevind word.
The Table of Contents and description (in Afrikaans) of the book/eBook can be found below.


Geskryf in Engels deur:
Written in English by:
Brahma Kumari Pari 

Oor die Skrywer / About the Author
 




Vertaal na Afrikaans deur:
Translated into Afrikaans by:
Marlette Taljaard



Die e-boek getiteld "Verfris en Genees Uself deur Meditasie" kan gekoop word by:
The eBook titled "Refresh and Heal Yourself through Meditation" can be purchased at:


1. Amazon:

 https://amzn.to/2XdyCFh


2. Apple:

 https://books.apple.com/us/book/id1466615423


3.Kobo:

https://www.kobo.com/my/en/ebook/verfris-en-genees-uself-deur-meditasie


4. Google Play:

 https://play.google.com/store/books/details?id=YpedDwAAQBAJ




Die gedrukte boek getiteld "Verfris en Genees Uself deur Meditasie" kan gekoop word by
(The printed book titled "Refresh and Heal Yourself through Meditation" can be purchased at)https://amzn.to/2XEQ0hr




Deur die gebruik van die kennis en praktyke in hierdie boek, kan die siektes in u liggaam genees word en u kan in ‘n verfrisde, gesonde toestand bly. Selfs as u nie siektes in u liggaam het nie, kan u steeds hierdie boek lees om beter te verstaan:
1. Hoe die kosmiese energieë u dien &
2. Oor die verhoudings wat u met die kosmiese energieë, God ens. het.

Hierdie boek verduidelik:
1. Hou u God se energieë kan absorbeer om enige siekte wat in u liggaam bestaan te genees.
2. Hoe om die kosmiese energieë te kry om u beter te dien sodat u ‘n beter en gesonder lewe kan hê terwyl u u doelwitte bereik.
3. Hoe u uself kan genees en gesond kan bly deur ‘n positiewe invloed op die kosmiese energieë aangesien die kosmiese energieë u dien op die basis van u gedagtes, gevoelens, doelwitte, ens.
4. Hoe u genees kan word deur u Holografiese Liggaam.
5. Oor die Universele Wette waardeur u genees word.
6. Hoekom praktyke, waarby Chi of Prana betrokke is, suksesvol deur mense gebruik word sonder enige medisyne.
7. Hoe die onsuiwer energieë uit die siel u liggaam beïnvloed om siek te word en hoe die suiwer energieë die siel die genesing van u liggaam beïnvloed.
8. Hoe u maklik genees kan word deur die sielbewuste toestand.
9. Hoe u meer beheer kan hê oor u gedagtes, intellek en herinneringe en hoe dit sal assisteer om u genees te kry.
10. Hoe u kan ‘n intieme verhouding met God kan ontwikkel waardeur u God se hulp kan kry om te kry wat u ook al wil hê, goeie gesondheid ingesluit.
11. Hoe u die energieë uit die Engele Wêreld in u aura en omgewing kan kry sowel as hoe dit u kan help om u siektes te elimineer.
12. Hoe u en ander genees kan word deur afstandelike genesing.
13. Hoe u deur die aanraking van u hande kan genees
14. Hoe die kosmiese energieë kos kan voorsien met beter nutriënte en medisinale waarde.
15. Hoe u liggaam gesond kan word wanneer u slaap in herinnering van God.

Deur die gebruik van die kennis en meditasie riglyne in hierdie boek, kan u ‘n konneksie met Goed bewerkstelling en die proses begin om u liggaam te genees deur blootstelling aan:
1. God se kragtige genesing energieë, en
2. Die kosmiese energieë wat deur God se energieë geënergeer is. Hierdie kragtige kosmiese energieë (Chi of Prana) dien God en ook vir u, in hierdie kragtige toestand. Dus, kan al die siektes onmiddellik geëlimineer word uit u liggaam uit.

U kan ook uself aan God se energieë blootstel sodat u verfris kan word en so bly.


Die omslag en agterblad van die gedrukte boek getiteld "Verfris en Genees Uself deur Meditasie"
The cover and back cover of the printed book titled "Refresh and Heal Yourself through Meditation".



Inhoudsopgawe

Oor die Outeur

Hoofstuk 01 : Inleiding

Hoofstuk 02 : Om die Siel te Bemagtig om Verfris te Voel en vir die Genesing Proses

Hoofstuk 03 : Gebruik God om te Genees

Hoofstuk 04 : Genesing deur die Holografiese Liggaam

Hoofstuk 05 : Verswakking en Genesing Gebaseer op die Siklus van Tyd

Hoofstuk 06 : Siel Bewus en Liggaam Bewus

Hoofstuk 07 : Liefdevolle Verhoudings met God vir Genesing Doeleindes

Hoofstuk 08 : Universele Wette Betrokke By Genesing

Hoofstuk 09 : Genesing deur die Saamvloeiende Era Aura en Omgewing

Hoofstuk 10 : Afstandelike Genesing

Hoofstuk 11 : Die Rol van die Energieë van die Menslike Siel vir Skepping en Genesing

Hoofstuk 12 : Genesing Deur Aanraking en Massering

Hoofstuk 13 : Inname van Geënergeerde Kos en Drankies

Hoofstuk 14 : Voordele van Slaap en Wakker word in Herinnering van God

Ander Boeke ensovoorts deur Brahma Kumari Pari



...............................................


Webtuistes / Websites :


http://www.gbk-books.com (Vir Lys van Boeke / For List of Books)

http://www.brahmakumari.net (Vir artikels wat gratis gelees kan word / For articles which can be read for free)